<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>LB Een ses drie</aka>
<key>C</key>
<lyrics>[V1]
 KLAVIER INLEIDING - Presies dieselfde as :
. C        G    Am          Em
 (U alleen is my hartsverlange
.        F       G      C
 en ek bring aan U die eer)

[V2]
.C       G             Am     Em
 Soos 'n wildsbok wat smag na waters
.         F      G    C  (G)
 smag my siel na U o Heer
.C    G         Am      Em
 U alleen is my hartsverlange
.        F       G      C
 en ek bring aan U die eer

[C1]
.  Am              F        C
   U alleen is my bron van krag
.     F                 Dm      E
   in U teenwoordigheid wil ek wag
.  C    G         Am      Em
   U alleen is my hartsverlange
.         F        G      C
   en ek bring aan U die eer

[V3]
.C        G            Am     Em
 Soos 'n wildsbok wat smag na waters
.         F      G    C  (G)
 smag my siel na U o Heer
.C    G          Am      Em
 U alleen is my hartsverlange
.        F       G      C
 en ek bring aan U die eer

[C2]
.  Am              F        C
   U alleen is my bron van krag
.     F                 Dm     E
   in U teenwoordigheid wil ek wag
.  C     G        Am       Em
   U alleen is my hartsverlange
.          F       G      C
   en ek bring aan U die eer
.         F        G      F (Fm / C)
   en ek bring aan U die eer</lyrics>
<title>Soos 'n Wildsbok</title>
<time_sig>4/4 S 031</time_sig>
<tempo>78</tempo>
</song>